Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » "Oë van 'n moordenaar"
"Oë van 'n moordenaar" [boodskap #118446] Wo, 19 November 2008 21:33
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Die Beeld het weer iets wat hulle vir baie lank gaan besig hou.
Het hulle al ooit swart moordenaars oë daar ten toon gestel en daarop
gewys dat dit die "oë van 'n moordenaar" is?

http://www.news24.com/Beeld/Home/ 19/11/2008

Natuurlik is Johann Nel, die Skierlik skieter, op presies dieselfde
vlak as die swart moordenaars wat ook vrouens en kinders vermoor.
Maar die Beeld noem hulle nie 'moordenaars' nie. Let op wanneer julle
berigte lees. Hulle word 'rowers' genoem. Jy lees dat 'rowers' mense
doodskiet. En ook nie sommer net 'rowers' nie, maar hulle is 'meneer
rowers'. Gaan kyk bietjie of die moordenaar wie se oë uitgestal word
op Beeld, 'meneer' genoem word.

En aan enig iemand wat hier lees dink dat ek enigsins simpatie of
versagting vir die wit moordenaar bepeit, jy is siek. Dan is jy nie
net eenvoudig nie, maar het jy 'n sielkundige nodig.

Feit is, Beeld is die ANC se spreekbuis.
Vorige onderwerp: Uit Beeld - Die Higgs Boson
Volgende onderwerp: Re: Eight injured in blue-light shooting accident
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:59:20 MGT 2024